Spoedige herstel vir Francois

Spoedige herstel vir Francois

Gansbaai Courant

Francois de Jongh, uitgewer en eienaar van Gansbaai Courant, is onverwags op 23 Januarie in die Vergelegen Mediclinic opgeneem waar hy ‘n ernstige longoperasie ondergaan het. Die goeie nuus is dat volledige toetse bepaal het dat hy nie longkanker het nie, soos wat aanvanklik gevrees is. Francois is tans onder behandeling en sterk sedert Woensdag, 4 Februarie tuis aan. ‘n Volkome herstel word voorsien. Sterkte en spoedige beterskap word hom deur sy kantoorpersoneel toegebid, met vele goeie beterskapswense wat vanuit die gemeenskap instroom.

Hardus Botha

Spoedige herstel vir Francois

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant