Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die informele handelsterrein in die omgewing van die vierrigting stop by die industriële gebied van Gansbaai het 'n geweldige gedaanteverwisseling ondergaan. Die Munisipaliteit Overstrand het op aanbeveling van die wykskomitee (Wyk 2) 'n bedrag van R50,000.00 in die 2014/15 begroting voorsien vir die opgradering van die terrein. Die implementering van die projek was tweeledig van aard en daar is eerstens gepoog om die verkeersveiligheid van gebruikers te verbeter en tweedens om dit meer gerieflik te maak vir gebruikers sowel as besoekers. Die projek het die installering van randstene met 'n veilige voetganger sypaadjie, die aanbring van 'n teeroppervlakte, asook die aanplant van bome behels. Die vertroue word uitgespreek dat die voltooiing van hierdie projek waarde sal toevoeg tot die ervaring wat gebruikers en besoekers aan die geriewe het.
Francois Myburgh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...