Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die afgesaagde voorpunt van 'n .303 geweer se loop is tydens 'n visentering deur die polisie in 'n huis in Blompark gevind. Die polisie het Vrydagaand op inligting, wat deur die publiek verskaf is, gereageer. Die stuk loop hou moontlik verband met 'n .303 geweer wat vroeër by 'n perseel in Franskraal gesteel is. Die loop is moontlik verkort om die wapen op kort afstande te gebruik. Dit kan dan ook makliker versteek word.
Jerome Tao (23), is gearresteer op 'n klag van ernstige aanranding en die besit van gesteelde eiendom. Die verdagte het Maandag in die hof verskyn en borgtog is geoponeer.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...