Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Tannie Gerda is verlede Donderdag na ‘n ernstige brein-operasie oorlede en sal met liefde en deernis deur ons almal onthou word. Sy was ons voorsitter vir baie jare, selfs tot die laaste en het diep spore in die welstand van die inwoners en die vooruitgang van Gansbaai gelaat. Met passie en deur-settingsvermoë het sy vele kwessies namens die inwoners tot op die hoogste vlak gevoer en telkemale as wenner uit die stryd getree.
Ons koester haar nalatingskap en kyk met vertroue na die mooi toekoms wat vir ons hier in Gansbaai voorlê.
Ons betreur saam met Oom Basie en sy gesin haar heengaan en wil die vertroosting van ons Liewe Vader oor hulle uitspreek.
Liewe Tannie Gerda rus in vrede.
Namens die bestuur en lede:Gansbaai Belasting Betalers en Inwoners Vereniging Nico Naudé
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...