Speelman kry 5 jaar

Speelman kry 5 jaar

Gansbaai Courant

Steven Speelman (Bom), wat verantwoordelik was vir die mes dood van 'n werknemer van Gansbaai Courant, Jo-Ann (Heidi) Arendse (27), het verlede week 'n pleitooreenkoms met die staat gesluit.

Hy is 5 jaar tronkstraf opgelê vir mansslag. Versagtend was dat hy 'n eerste oortreder is en geen vorige geweldsmisdade gepleeg het nie. Jo-Ann, sy houvrou, se lyk is in die karavaan wat met sy met hom gedeel het gekry. Bom het haar dood by die polisie gaan aanmeld en hul het om 5h00 saam met hom na die karavaan gegaan. Sy het onder  'n duvet op die bed gelê en Speelman het beweer dat hy 'n liggie se draad onder die bed wou herstel.  

Toe hy op sy maag onder die bed uitkruip het sy volgens hom 'n epileptiese aanval gekry en met haar bors op die mes, wat hy agter sy rug gehou het, geval. Daar was egter geen liggie óf elektriese draad onder die bed nie en die bed was te laag om onder in te kruip. Die voorval is ook eers 4 uur later by die polisie aangemeld.                                    

Francois de Jongh

Speelman kry 5 jaar

Francois de Jongh

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant