VHF BOOTRADIOS

VHF  BOOTRADIOS

Gansbaai Courant

Vanaf    01-07-2015  sal  29  MHZ  radios  nie  meer  deel  vorm  van  kategorie   B,  C,  D  bote  se  veiligheidstoerusting  nie.  Die  eienaars  sal  moet  oorskakel  na  bogenoemde  radios.

VHF  handradios  mag  alleenlik  op  kategorie  D  bote  gebruik  word.  Hierdie  radios  moet  ook  aan  die  nuwe  noodkanaal  se  vereistes  voldoen,  naamlik  DSC.

Eienaar/skippers  moet  in  besit  wees  van  `n  radiolisensie  wat  jaarliks  hernieu  moet  word  asook  `n  operateursertifikaat   vir  die  radio.

Aansoekvorms  vir  lisensies  is  by  my  verkrygbaar  en  kan  ook  behulpsaam  wees  met  die  voltooing  daarvan.

Wat  die  verkryging  van  die  operateursertifikaat  aan  betref  is  sake  nog  onduidelik  maar  sal  `n  berig  in  die  “Gansbaai  Courant”  laat  plaas  sodra  enige  inligting  daaromtrent  verkry  is.

` n  Vooraad  radios  met  antennas  is  by  Harry  Booker  se  “Crazy  Stores”  beskikbaar.

Booteienaars  word  baie  vriendelik  versoek  om  saam  te  werk  in  die  verband  om  enige  onsmaaklikheid  te  voorkom.  Waneer  die  boot  aangebied  word  seewaardigheid  voor  die  afsnydatum,  sal  die  “Surveyor”  spesefiek  kyk  hierna,  “spot  checks”  na  die  datum  is  nie  uitgesluit  nie.  Ongelukkig  plaas  hierdie  aangeleentheid  u  boot  in  `n  onseewaardige  posisie  terwyl  die  datum  van  u  boot  se  veiligheidsertifikaat  nog  nie  verval  het  na  01-07-2015.

Ek  verwys  na  SAMSA  se  “Marine  notice  no.  4  of  2015”.

Koos de Kock, SADSAA  Ondersoek/Veiligheidsbeampte

VHF  BOOTRADIOS

Koos de Kock

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant