Eende Reënweer nie goed vir Bakkie

Eende Reënweer nie goed vir Bakkie

Gansbaai Courant

Ian en Anne-Marie de Witt van Langstraat, Perlemoenbaai, leen die huis oorkant hulle se afdak vir hulle Toyota Raider bakkie.

Op Woensdag, 3 Junie 2015 het die latei (lintel) met die geboude gedeelte bo-op as gevolg van die reën (of swak konstruksie) inmekaar getuimel en op die bakkie se voorruit en masjienkap geval. Kobus Eloff van Elourie Betonmure en sy werkers kon nie die volle gedeelte daarvan van die bakkie afkry nie en moes eers van die stene los kap. “Dis die eerste keer wat ek ‘n muur van ‘n bakkie afkap,” het hy gesê. 

Hardus Botha

Eende Reënweer nie goed vir Bakkie

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant