Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
'n Verdagte is Saterdag op 'n klag van huisbraak en diefstal in Parkstraat aangekeer. Die beskuldigde, Solly Jantjies, het na bewering 'n huis se deur oopforseer en 'n handsak, identiteitsdokument en R200 kontant gesteel. Die inwoner het hom geïdentifiseer en hy is gearresteer.
In nog 'n nie-verwante voorval is Luyonda Dlovo in Pearly Beach gearresteer nadat 'n perseel in Eluxolweni deursoek is. 'n Besondere bottel KWV 30 jaar Brandewyn en 'n Duck Maroon rugsak is gekonfiskeer. Dlovo is aangekla vir die besit van vermoedelik gesteelde eiendom.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...