Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
At the Annual Night of Excellence, recognition is given to achievers who make a difference in Overstrand by awarding the Mayoral Trophy for Environmental Conservation, the Woman/Women of the Year Award and the Award for Achievers of Excellence.
This year, Mayor Nicolette Botha-Guthrie will present the awards on 25 August 2015. Nominations are awaited and must be handed in on or before Friday, 7 August 2015.
Nominations for the prestigious Mayoral Trophy for Environmental Conservation can be submitted to Liezl Bezuidenhout at lbezuidenhout@overstrand.gov.za.
Nominations of Overstrand women who have made a difference in their area and who ought to be considered for a Woman of the Year Award can be submitted to Elize Verrij at everrij@overstrand.gov.za.
Achievers of excellence in communities are also identified by councillors. Well-motivated nominations can be handed to any councillor or sent to Elize Verrij at everrij@overstrand.gov.za.
Nominations can also be delivered to the Office of the Mayor or faxed to 028 313 8067.
Please note that all nominations must be accompanied by full contact details of the nominator and the nominee.
Tydens die jaarlikse Aand van Uitnemendheid word erkenning verleen aan uitblinkers wat ʼn verskil maak in Overstrand met die toekenning van die Burgemeesters-trofee vir Omgewingsbewaring, die “Vrou/Vroue van die Jaar”-toekenning en die Toekennings vir Uitblinkers.
Die oorhandiging van die toekennings deur die Burgemeester, Nicolette Botha-Guthrie, vind op 25 Augustus plaas. Nominasies hiervoor word ingewag en moet op of voor Vrydag 7 Augustus 2015 ingehandig word.
Nominasies vir die gesogte Burgemeesters-trofee vir Omgewingsbewaring kan gestuur word na Liezl Bezuidenhout by lbezuidenhout@overstrand.gov.za.
Nominasies van vroue van die Overstrand wat ʼn verskil maak in die gemeenskap en oorweeg behoort te word vir die “Vrou van die Jaar”-toekenning moet gestuur word na Elize Verrij by everrij@overstrand.gov.za.
Uitnemende uitblinkers in die gemeenskap word ook deur raadslede geïdentifiseer. Goed gemotiveerde nominasies vir hierdie toekenning kan by enige raadslid ingehandig word of gestuur word na Elize Verrij by everrij@overstrand.gov.za.
Nominasies kan ook by die Kantoor van die Burgemeester ingehandig word of gefaks word na 028 313 8067.
Neem asseblief kennis dat alle nominasies deur die volle kontakbesonderhede van beide die genomineerde en die persoon deur wie die nominasie gedoen word, vergesel moet word.
Noluthando Zweni
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...