Reeksnommers vir artikels

Reeksnommers vir artikels

Gansbaai Courant

Ad.Off. Wynand le Roux, woordvoerder van Gansbaai SAPD, doen weer eens ‘n ernstige beroep op inwoners om nie nalatig te wees met die ooplaat van deure, vensters en motorhuise nie, asook die binne-laat van vreemde persone. “Dit is noodsaaklik dat sekuriteit by wonings en voertuie opgeskerp moet word,” het hy ook gesê. Voorts is dit van groot belang dat inwoners alle eiendomme en artikels, veral waardevolle artikels, in ‘n inventaris moet opneem waar reeksnommers toegeken word. “Reeksnommers op artikels dra by tot die maklike en wettige identifikasie van gesteelde goedere, waar heelparty ongeïdentifiseer in Gansbaai SAPD se stoor opgeberg word,” sê AO Le Roux. “Selfs die neem van foto’s van artikels is ‘n sterk aanbeveling.” Navrae kan aan AO Le Roux by 028-384-0201 gerig word.

Hardus Botha

Reeksnommers vir artikels

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant