Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die hoë inbraaksyfers in Pearly Beach oor die afgelope paar weke het gelei tot verskerpte polisiëring.
Twee verdagtes is gevolglik Vrydagnag om 03:00 op 'n bospaadjie deur Sers Frans Groenewald, Sers Henry Marais en Konst Johan Meyer met gesteelde goedere aangekeer. Die waarde van die gesteelde goed wat in hulle besit gevind is, is sowat R10,000 en is moontlik afkomstig van twee vakansie-wonings waar daar ingebreek is. Dit moet nog geïdentifiseer word.
Die verdagtes, Mzukisi Valelo (31) en Zanoxolo (Innocent) Rono (28), is van die Eluxolweni woonbuurt. Beide is tans in aanhouding nadat hul Maandag in die Hermanus Hof voorgekom het. Borgtog word teengestaan weens hul misdaadgeskiedenis.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...