Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Roxanne (Moolman) Coetzee van Somerset-Wes het op 27 Julie 2015 om 21:30 geboorte geskenk aan ‘n pragtige dogtertjie, Isabella, wat 3.1kg geweeg het.
Roxanne se eggenoot en trotse vader is Ferdi Coetzee, met ‘n nog trotser oupa en ouma, Francois en Deonora de Jongh van Gansbaai Courant.
Roxanne, ook bekend as Roxy onder haar vroeëre skoolmaats in Gansbaai, is ‘n ou bekende in hierdie omgewing en die egpaar is ook hier in die huwelik bevestig.
Gansbaai Courant wens die egpaar, asook die grootouers, van harte geluk met die nuwe aankomeling!
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...