Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Leerders van Laerskool Gansbaai het verlede week aan 3 afdelings van die Overbergse Eisteddfod deelgeneem en pragtige prestasies gelewer.
Op Dinsdag, 4 Augustus 2015 het leerders van Graad 4 – 7 deelgeneem by Curro Hermanus aan die Engelse Spraak en Drama en gesamentlik het hulle 9 Cum Laude, 20 Goue en 6 Silwer sertifikate verwerf.
Op Woensdag, 5 Augustus 2015 het leerders van Graad 1 – 3 deelgeneem aan die Afrikaanse Spraak en Drama by Laerskool Gansbaai en gesamentlik het hulle 9 Cum Laude, 10 Goue en 7 Silwer sertifikate verwerf.
Op Vrydag, 7 Augustus 2015 het leerders van Graad 4 – 7 deelgeneem aan die Afrikaanse Spraak en Drama by Laerskool Hermanus en hier het hulle ook gesamentlik 8 Cum Laude, 15 Goue en 9 Silwer sertifikate verwerf.
Ons is baie trots op elke leerder wat deelgeneem en so goed presteer het! Baie dankie vir al die ouers, onderwysers en vrywilligers wat betrokke was by die afrigting van ons leerders, sowel as die vervoer en ondersteuning van ons leerders waar hulle opgetree het.
Vickie Cilliers
Eisteddfod Koördineerder
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...