Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Op Saterdag 15 Augustus het die o/11 Rugbyspan van Laerskool Gansbaai ‘n spanbou oggend gehad. Die kinders het deelgeneem aan die volgende aktiwiteite: ‘n hindernisbaan, skattejag, oefensessie en dan is die dag afgesluit deur ‘n wedstryd tussen die kinders en die ouers. Dit was ook natuurlik die hoogtepunt van die kinders se dag. Graag sê ons dankie aan die volgende mense wat gehelp het om die dag ‘n sukses te maak: Wietze vd Westhuizen, Colour Box, Chicken Land, Angie West, Bronwyn, Allen, Twakkie, Marchelle Mostert en Adele Eksteen.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...