Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Een van Secma International Security se Reaksie Offisiere se vinnige en doeltreffende optrede het gesorg dat een van twee kabeldiewe agter die tralies beland het. “Graham Field, eienaar van Franskraal Farm, het op Dinsdag, 25 Augustus 2015 om 08:15 ons kantore geskakel en gesê mense is besig om kabels op sy plaas te steel,” vertel Bryan Chambers, Operasionele Bestuurder van Secma International Security. Die Reaksie Offisier is summier uit na die perseel waar twee kabeldiewe op heter daad betrap is. Ná ‘n jaagtog deur die bosse kon hy daarin slaag om een van hulle te vang en te arresteer. Die ander een het ongelukkig weggekom, maar sy identiteit is aan Gansbaai SAPD bekend. Die verdagte wat gearresteer is, is aan Gansbaai SAPD oorhandig en aangekla.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...