Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
“Nege Tuisversorgers het onlangs hul kursus na 4 maande suksesvol voltooi,” sê Suster Iréne de Waal van Carpe Diem Opleidingsentrum in Caledon. Sy het die kursus in Huishouding en Tuisversorging op Saterdae in Onrusrivier aangebied. “Hierdie Tuisversorgers is nou gereed vir uitplasing en kan u tuis versorg en ook u huishouding hanteer,” sê Suster de Waal. Sy bedank graag vir Huis Lettie Theron, Onrus Manor, Silwerjare Dienssentrum, Huis Breda en Heidehof vir hul ondersteuning met die praktiese blootstelling van die kursusgangers. Suster De Waal is reeds 19+ jaar by opleiding en werkskepping in die Wes-Kaap betrokke en sy kan vir advies rakende pligte, besoldiging en werksure van Tuisversorgers, asook vir bogenoemde kursusse by 028-212-1138 of 071-125-4704 geskakel word, of stuur ‘n e-pos aan haar by carpe-diem@vodamail.co.za.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...