Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Baie dankie!
Wat ‘n spoggerige dag! Willene Sieberhagen, Senior Voorkomskonsultant, van Chata Romano
Image Consultants was die spreker van die dag en die dames het behoorlik aan haar lippe gehang.
Baie dankie aan almal wat die dag bygewoon het – sonder julle sou dit nie moontlik wees nie.
Dankie ook aan al die mamma’s van De Kleine Gansies wat so hard gewerk het om van hierdie dag
‘n reuse sukses te maak.
Chris en Petra van Rensburg – OK Foods Gansbaai
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...