Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Charl Eksteen begin 19 September op Bredasdorp Stockars ry, hy volg in sy oorlede pa, JP se voetspore, en is net 10 jaar oud. Hy word Saterdag deur sy hele Grd 5 klas ondersteun. Dankie vir al die borge wat dit moontlik gemaak het: OK Foods Gansbaai, Marine Dynamics, Health and Active Gansbaai, Bredasdorp Ryskool, Fynbos Logging, WGC, Awie, CJ Bookkeeping, Bokkie, Estelle, Oupa, Louwtjie, Worcester Radiators, Chakita Construction, JJ Plumbing, Crazee Dezign, Bredasdorp Stockcar Club en Oom Gert wat my leer ry het.
Foto: Lukas Fourie
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...