Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
N.B. Vrydag 2 Oktober is steak-aand! Plaas julle bestellings by die klub slegs R50.00 per persoon.
Skakel 028 3841441 of 0832725746.
Woensdag 23 September - Sloegters:
1) B Swart 40, 2) D Viljoen 40, 3) A Roos 38, 4) D Victor 36.
Naaste aan die penne word gewen deur G Hunt en B Swart.
B Swart behaal ‘n spog 2 asook ‘n Arend!
Vrydag 25 September - Hoender:
G Hunt het die OK-prys gewen met 19 punte (Dankie aan OK vir julle ondersteuning!) gevolg deur S Dreyer (19), L Hattingh en J Brandt (15). S Dreyer was naaste aan die pen.
Saterdag 26 September – Enkel Stableford:
1) B Swart 30, 2) C Bailey 30, 3) G Hunt 28, 4) W v Coller 27. Naaste aan die pen word gewen deur A Roos en B Swart.
Opkomende kompetisies:
3 Oktober Ouetehuis/OK American scramble
10 Oktober Thornburn Security
17 Oktober Houe spel
24 Oktober Old Buck Gin Classic
Groete, André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...