Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Tydens 'n misdaadvoorkomingsaksie het die polisie 'n man wat op parool is se huis in Blompark besoek. Hy was besig om dagga te rook en is gearresteer. 'n USB 3G internetstokkie is ook in sy besit gevind.
André Anthony het Dinsdag op 'n klag van besit van vermoedelik gesteelde goedere en dagga in Hermanushof verskyn. Borgtog word deur die polisie teengestaan. Iemand wat dink dat die USB aan hom behoort kan die polisie by 028 384 0201 skakel en 'n simkaartnommer verskaf.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...