Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Tannie Winnie Steenkamp van Herberg-aan-See (sedert April 2010) het op 12 Oktober 2015 haar 96ste verjaardag gevier.
Die lede van die Laslappiesklub het vir ‘n behoorlike partytjie in Lede in Christus se saal gesorg, waar bykans 25 vriendinne teenwoordig was. Tannie Winnie sit 4de van links, langs haar seun, Dr AW Steenkamp, op die groepfoto.
(‘n Profiel van haar sal in die volgende uitgawe geplaas word).
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...