Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Hierdie groot groep SAPD-lede het verlede week Dinsdag-oggend in Gansbaai 'n Overberg Cluster Operasie geloods waaraan 12 stasies vanoor die hele gebied deelgeneem het. Dié misdaadvoorkomings-operasie was spesifiek gemik op dwelms, perlemoen, gesteelde goedere en gesoekte verdagtes. Volgens Gansbaai SAPD se media-inligtingsoffisier, A/O Wynand le Roux, was hierdie optrede suksesvol en dit het ook gedien as 'n bewusmakings operasie.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...