Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Marine en Kusbestuur beamptes het verlede week ‘n verdagte maroen Mercedes agtertervolg, wat naby Franskraal in ‘n jaagtog ontaard het. Die bestuurder van die Mercedes het beheer oor die voertuig verloor en die voertuig het die pad verlaat. Die bestuurder en moontlik nog ‘n verdagte het op die vluggeslaan.
By nadere ondersoek is beslag gelê op ‘n groot hoeveelheid ontskulpte perlemoen wat in die motor en die bagasiebak versteek was.
Die onwettige perlemoen is by Gansbaai SAPD se kantore getel en daar is op 7,364 ontskulpte perlemoen beslag gelê.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...