Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Adjudant Offisier Hester Smith het Maandag na 37 jaar diens uit die SAPD getree. Sy was die afgelope 17 jaar te Gansbaai en het in baie afdelings gewerk. Die laaste 8½ jaar was sy betrokke by die uitreiking van vuurwapenlisensies en die nagaan van aankope en verkope deur tweedehandse handelaars. Haar seun, Armand, het 8 jaar gelede na 'n lang leiding aan breinkanker gesterf. Sy gaan voortaan as vuurwapen-konsultant die publiek privaat help om lisensieaansoeke te voltooi voordat dit by die polisiestasie ingesien word. Só sal baie tyd bespaar word en sy sal ook lisensiehouers op hoogte hou oor wanneer hul lisensies hernu moet word.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...