Inbrake problematies

Inbrake problematies

Gansbaai Courant

Kleinbaai en Franskraal beleef tans ‘n vlaag van inbrake terwyl vakansiegangers agter die huis om braaivleis-vure staan. Die inbrekers kry gewoonlik toegang deur oop vensters en deure en is veral aktief vanaf 21h00. Skootrekenaars, selfone, beursies en handsakke word geteiken en inwoners kom eers hul skade agter as die diewe reeds weg is. Sp Kapt Danie Rautenbach doen ‘n ernstige beroep op die publiek om meer veiligheidsbewus te wees. Hy vra ook dat serie nommers van eiendom neergeskryf word en dat die publiek bedag moet wees op ronddwalers in die straat. As dit moontlik is moet selfoonfoto’s van die verdagtes geneem word en die polisie moet by 028 384 0201 geskakel word. “As almal saamwerk behoort ons hierdie verdagtes gouer vas te trek” het Rautenbach gesê.

Francois de Jongh

 

Inbrake problematies

Francois de Jongh

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant