Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die oogseer van ongesnyde gras by ons poskantoor het Donderdag vir Sakkie Louwrens (74) net te veel geraak. “Oom Sakkie het vanoggend hier aangekom, sy goedjies uitgepak en begin sny. Ek het hom kom vra wat hy maak en hy het gesê hy gaan nou begin skoonmaak en kyk hoe ver hy kom. Toe sê ek dat ek hom gaan help om grassies bymekaar te maak. ‘n Vonkprop het ingegee en hy het dit gaan ‘fieks’ en toe teruggekom.” het Janine Plaatjies (posassistent) gesê. Louwrens van De Kelders is ‘n afgetrede poskantoor amptenaar met 40 jaar diens. Tydens sy aftrede was hy Senior Bestuurder in Natal. “Ek is hier besig want ek kan nie toekyk dat ‘n besigheid so ten gronde gaan dat die gras nie eers gesny kan word nie. Almal sien die gemors. Watter beeld skep dit,” het Louwrens gesê.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...