Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
'n Motor is verlate langs die R43 naby Grootbos se afdraai in die veld gevind. Volgens die polisie was hul reeds vroeg Maandagoggend op die toneel. Die sleutel is verwyder en niemand was daar nie. Later die oggend is Overstrand Medical Response ingeroep asook die verkeersafdeling. Nooddienste is na bewering ook vanaf Hermanus ontplooi maar weer teruggeroep. Die gebrek aan kommunikasie skep verwarring en onnodige kostes.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...