Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Enige persoon van wie vereis word om die korrekte bootradio aan te skaf gaan met ‘n paar vrae gelaat word.
Daar is eerstens ‘n aansienlike koste daaraan verbonde, maar dis nie al probleem nie. Daar is ander aspekte wat in gedagte gehou moet word. Die groot vraag is watter keuses toegepas kan word.
Indien jy van die beste kan bekostig en dit wil doen is jou probleme verby want dit sal ‘n ingeslote GPS-stelsel insluit. Om te verseker dat jou nuwe radio voldoen aan die nuutste vereistes, skakel na kanaal 70 -- DSC moet dan verskyn.
Daar is wel ‘n ander opsie. Kry die radio (met die noodknoppie). In tyd van nood is dit die knoppie wat jy druk en deur middel van die radio gee jy dan jou posisie aan volgens jou eie GPS.
Oor twee jaar sal daar vereis word dat jy ten volle voldoen aan die vereistes, dus ‘n radio met DSC en die nodige kanale.
Wat is vir jou huidiglik die beste keuse? Nog ‘n vraag is watter lugdraad gebruik kan word wat effektief is in die area waarin jy gaan opereer. (Die ware Jakob wat jy ook kan aankoop behoort oral effektief te wees.)
Om saam te vat, dit gaan dus oor opsie een, ‘n draadloos met ‘n ingeboude GPS-stelsel, of die ander opsie,’n draadloos met jou eie GPS en jy dan self jou koördinate sal moet weergee. Klink vreeslik.
Na die naweek se kant was daar ‘n weerverandering en die moontlikheid van nog geelbek nie uitgesluit nie. Daar is ook mooi makriel gevang wat die storie nog interesssanter maak.
Groete, Seemeeu
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...