Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Groot kommer heers oor die toename in huisbrake in Pearly Beach. Verskieie spesiale dienste word tans gedoen deur die plaaslike polisie van Gansbaai. Die gemeenskap word egter versoek dat indien hulle enige verdagte persone of voertuie sien hul die plaaslike polisie onmiddelik moet kontak. Dit het ook onder die aandag van die plaaslike polisie gekom dat wonings se motorhuise oopstaan asook deure en veral skuifdeure van wonings. Eienaars van wonings moet egter meer veiligheidsbewus raak en omsien na hul eiendom. Indien u oor enige inligting beskik kontak gerus die speurtak of die sektor bevelvoerder sersant Frans Groenewald.
Adj-Off CW le Roux
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...