Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Hannah Titus se afsterwe laat ‘n groot leemte by OK Foods Gansbaai. Sy het tydens ons jaarlikse voorraadopname op Sondagmiddag ‘n beroerte gehad en Maandagoggend in die vroeë oggendure gesterf. Sy was 12 jaar in ons diens by OK Foods.
Hannah is gebore en getoë op Ladismith, Wes-Kaap waar haar familie steeds woon. Sy en Pieter Martin, of soos almal hom ken as Pietertjie van die Slaghuis, was lewensmaats. Hannah was baie vining en akkuraat in haar werk en almal moes omtrent bontstaan en kon nie vining genoeg hul werk doen nie – anders het ons raasgekry. ‘n Uitstaande kenmerk was die feit dat kliënte altyd eerste gekom het in Hannah se oë en moes dadelik en stiptelik gehelp word en natuurlik het niemand Hannah se pienk lippies gemis nie. Dankie Hannah – jy was ‘n stêr in ons besigheid. Ons neem met ‘n traan afskeid van jou!
Chris en Petra van Rensburg en Personeel – OK Foods
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...