Gansbaai Academia NewsNuus

Gansbaai Academia NewsNuus

Gansbaai Courant

The Learners of Gansbaai Academia joined in on the African Penguin and Seabird  Sanctuary’s Yearly Penguin Promise Waddle Walk on Monday 11 April 2016.

Drie van Gansbaai Academia se graad 11 leerders was tydens die April vakansie deel van die Two Ocean’s Aquarium se studieprogram waar hulle leerders oplei om Jong Mariene Bioloë te word.  Die leerders het besonders goed gevaar, waar elk gemiddelde van bo 75% behaal het vir die toetse wat tydens die week afgelê is.  V.L.N.R: Nkosibonile Qilikithi, Hermanus Geldenhuys en Odwa Mntakaziwa.- Jean-Maré van Eck

Ons verwelkom nuwe gesigte by Academia
Agter v.l.n.r: Mr. B. Fourie verantwoordelik vir NW Gr. 9 en Fisiese Wetenskappe – Mr Fourie is ook aangestel as die nuwe Departementshoof van dissipline; Mr. T. van Schoor verantwoordelik vir Geografie Gr. 10 – 12 en Mr. J. Barnard verantwoordelik vir NW en Afrikaans Gr. 8. Voor v.l.n.r: Me. P. Zali verantwoordelik vir Skeppende Kunste Gr. 8&9. Me. S. Potberg verantwoordelik vir Toerisme en SW Gr  9 en Mr. T.D. Wilson(skoolhoof).

Gansbaai Academia NewsNuus

Tommy Wilson, Principal, Gansbaai Academia

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant