Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Met die buitengewone stormwind wat Gansbaai en omgewing op Vrydag, 22 April 2016 beleef het, is daar heelwat skade aangerig. Een woning wat onder die stormwind deurgeloop het en deur Jannie Botha onder Gansbaai Courant se aandag gebring is, is John Burke van Bellville se vakansiewoning in Kusweg, Perlemoenbaai. Die huis het ‘n pragtige en groot aluminium louver terugskuifbare-afdak oor die voorstoep aan die see se kant. Die afdak is met brute geweld afgeruk en regoor die huis se dak “geslinger”, waar dit in die agterplaas te lande gekom het. Gedeeltes daarvan het onder ander ‘n deel van die betonmuur stukkend geval. “My versekeraars is nog besig met hulle ondersoek, maar ek skat die skade op sowat R120,000, aangesien die afdak sowat 3-4 jaar gelede R75,000 gekos het,” het John telefonies gesê.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...