Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Ds Lourens van der Westhuizen en past Bongenkosie (Bongi) Mthembu van die Makhathini-vlaktes (ou Noord Zululand) in KwaZulu-Natal, het vir ‘n week of wat kom kuier. Ds Van der Westhuizen lei heelparty van die NGK se Pinksterdienste, terwyl Bongi van sy kosbare getuienis lewer. Die foto is geneem tydens ‘n gesellige braai in ds Dirk en Marina van Dyk se huis wat deur die Uitreik-aksie gereël is. Voor vlnr is ds Lourens van der Westhuizen, past Bongenkosie Mthembu en ds Dirk van Dyk. Agter vlnr is Anita Botha, Elcine Hulme, Ansie en Gerhard Germishuys, Johan van Wyk, Marina van Dyk en Johan Hulme (Voorsitter: Uitreik-aksie)
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...