Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
“Die volgende bestelling van 200 boeke is reeds geplaas en behoort binne die volgende 3 weke beskikbaar te wees,” sê mnr Kat Myburgh oor die Gedenkbundel, Gansbaai…‘n besonderse streek en sy mense (skrywers: Jan en SD Fourie).
“Die boeke sal weer by Gansbaai Toerisme, Gansbaai OK Foods en Gansbaai Superspar beskikbaar gestel word en weer teen R300.00 per boek verkoop word.”
Hierdie kosbare kleinood is onlangs op 6 Mei 2016 bekendgestel en is ná die bekendstelling baie vinnig uitverkoop, behalwe nog dié boeke wat reeds vooraf verkoop is.
“Gansbaaiers word uitgenooi om skriftelike kommentaar in die vorm van ‘n brief aan Gansbaai Courant te stuur ten einde die gewildheid van die boek te bepaal,” het mnr Myburgh gesê.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...