Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die 31-jarige Tiaan van Dyk het ‘n noue ontkoming gehad toe hy verlede Woensdag, in die vroeë oggend-ure, beheer oor sy bakkie verloor het.
Die ongeluk het omstreeks 02:00 op die hoek van Hoofweg- en Rietgansstraat in Perlemoenbaai plaasgevind, nie ver van waar hy in De Kelders woon nie. Dit blyk ‘n vakansiehuis te wees, aangesien hy nie die inwoners kon opspoor nie. Die voortuin en verskeie plantpotte het in die slag gebly en skulpe wat as versiering dien, het oral rondgelê. Tiaan het slegs geringe hoofbeserings opgedoen.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...