Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die Gansbaai Toerismekantoor is op soek na die Gansbaai-pa wat vanjaar met die titel “Beste Gansbaai Pa” kan wegstap. As jy dink jou pa is die beste pa ooit, kan jy dit op verskillende maniere wys, deur ‘n sin, ‘n paragraaf of ‘n getekende prentjie by die Toerismekantoor te gaan afgee. Inskrywingsvorms is daar beskikbaar, teen ‘n skamele R5 per inskrywing en pryse word toegeken aan die wenner en sy/haar pa. Die sluitingsdatum vir die kompetisie is 16 Junie en die wenner sal twee dae voor Vadersdag, Vrydag 17 Junie, aangekondig word. Betyds vir jou om dit toe te draai vir Vadersdag wat vanjaar op 19 Junie val en jou pa behoorlik te verras. Meer inligting kan verkry word by die Gansbaai Toerismekantoor wat by Superspar se parkeerterrein geleë is of skakel Doulene by 028 384 1439.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...