Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die DA se “Verf Gansbaai Blou op Woensdae”-veldtog het verlede week vrolik ‘n aanvang geneem. Rdl Riana de Coning, Wyk 2 (derde van links) hier saam met ‘n baie entoesiastiese span, met Moira Opperman (Wyk 2) –(middel – links agter) en Andrew Komani (Wyk 1) – (tweede van regs agter) Kiesers kan nog tot 8 Julie aansoek doen vir spesiale stemme. Franskralers kan Kris Jooste skakel by 082 409 1039 vir meer inligting.
Riana se nommer is 083 597 2781.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...