Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
André Franken van Maraisstraat 81, Franskraal het hierdie “Askissie”, waarin ‘n oorledene se as bewaar word, by Blousloep opgetel waar dit uit die see gespoel het. Die oorledene se besonderhede op die kissie is: Heinrich August Esbach, gebore 25 April 1935 en oorlede 16 Maart 2014. Indien familielede sentimentele waarde daaraan heg, kan André by 082-378-6294 geskakel word.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...