Gansbaai Mandeladag 18 Julie 2016

Gansbaai Mandeladag 18 Julie 2016

Gansbaai Courant

Oud-Staatspresident  Nelson  Mandela het 67 jaar van sy lewe spandeer om ‘n beter plek van Suid-Afrika te maak. Nelson Mandela, ook bekend as Madiba, is op 18 Julie 1918 in Suid-Afrika gebore. Ná sy vrylating dien hy as Staatspresident van Suid-Afrika tot 1999. Gedurende 2009 het die Verenigde Volke Mandela se verjaardagdatum, 18 Julie, tot Internasionale Nelson Mandeladag verklaar. Sedertdien word mense, instansies, organisasies, skole en besighede wêreldwyd gevra om op daardie dag 67 minute van hulle tyd tot hulp van andere te spandeer. Soos jaarliks die geval is, het Gandbaaiers veel meer as 67 minute aan liefdadigheidswerk afgestaan. Enkele voorbeelde waar betrokkenes van hulle laat hoor het, word hiermee uitgelig.

Gansbaai Mandeladag 18 Julie 2016

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant