W-app groepe werk misdaad tee

W-app groepe werk misdaad tee

Gansbaai Courant

Die plaaslike polisie versoek die gemeenskap om aan te sluit by hul buurt se Whatsupp groepe  wat blyk uitstekende resultate op te lewer teen die bekamping van misdaad. Die doel van die groepe is om inligting onder inwoners te versprei aangaande verdagte persone en voertuie in hul eie woongebiede. Huisbewoners ken hulle eie omgewing en kan baie vinnig sien indien iets of iemand nie daar hoort nie of verdag voorkom.  Deur van hul Whatsapp groep gebruik te maak, help inwoners die polisie met die bekamping van misdaad. Die volgende groepe is reeds gestig en die polisie doen ‘n beroep op ander woonbuurtes om dit ook in te stel:  Perlemoenbaai: Mnr L Badenhorst – 083 691 6504; Franskraal:  Mnr W van der Merwe – 082 457 3291; Kleinbaai:  Mev. J Taylor – 082 499 0222; De Kelders: Mnr. M Collings – 074 465 1058.

W-app groepe werk misdaad tee

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant