Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Verskeie gevalle van diefstal waar tuiniers of huiswerkers betrokke is, word gereeld by die polisie aangemeld.
Wanneer die saak opgevolg word het die huiseienaar geen idee wie die verdagte persoon is of waar hy woon nie.
Die polisie maan die publiek om seker te maak dat hulle oor die nodige dokumente beskik wanneer hulle iemand in diens neem.
Maak seker u het ‘n afskrif van u werksmense se identiteitsdokumente, woonadres, kontaknommer en ‘n familielid van hom/haar se kontaknommer indien enige onvoorsiene voorvalle plaasvind.
Dit is veral belangrik wanneer persone van buite Suid-Afrika in diens geneem word dat u oor geldige dokumente beskik.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...