Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Strandskloof Karavaanpark is vir die tweede agtereenvolgende jaar met Sanlam-toekennings vereer. Hulle ontvang die toekennings vir Top Destination en Camping Ungraded Star Grading. Die kompetisie word jaarliks deur Discount Traveller aangebied. Tot en Isabel Fourie en hul administratiewe beampte, Anje Badenhorst, het hierdie gesogte toekennings op 6 September 2016 tydens ‘n prestige funksie in Kampsbaai ontvang. Strandskloof Karavaanpark is uit sowat 8 000 genomineerdes, waaruit 120 finaliste gekies is, as finale wenner in hul kategorie aangewys. Pryswenners in elke kategorie ontvang ‘n trofee, goue sertifikaat en gedeelde deelname in R1 miljoen se advertensievoordele.
Tot en Isabel, asook hul personeellede, Annelene Booysen, Christo Felix, Elton Felix, Frik Pretorius, Gustav Holtz, Hans Olynn, Jody Booysen, Jolene Booysen, Trysie Pretorius en Willem Jacobs se kamp- en vreugdesvure het hoog gebrand ná die aankondiging.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...