Jong man voor hof

Jong man voor hof

Gansbaai Courant

‘n Twintigjarige man van Blompark is Sondag, 25 September 2016 gearresteer vir die besit van dwelms.

Die arrestasie spruit voort uit inligting wat vanuit die gemeenskap deur die Gansbaai SAPD se Uniformtak ontvang is.

Die jong man, ene Dewald Bantom van Botterblomstraat is vir die besit van 21 sakkies dagga en 2 sakkies TIK in hegtenis geneem. 

Die grootte van die sakkies is min of meer die grootte van ‘n plastiekbanksakkie.

Die beskuldigde het op Dinsdag, 27 September 2016 in die Hermanushof voorgekom.

Kaptein Danie Rautenbach van die plaaslike speurtak het gesê dat die Staat nie borgtog sal opponeer nie, maar wel borgtog sal aanvra met streng voorwaardes.

Jong man voor hof

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant