Walkerbay bars uit sy nate

Walkerbay bars uit sy nate

Gansbaai Courant

Na slegs ’n paar maande in Gansbaai, moes Walkerbay Engineering naarstigtelik na ‘n nuwe, groter perseel soek.

Die jong egpaar, Tony en Sonja Walker se werkswinkel staan klaar weer propvol motors en kan hul sukses slegs toeskryf aan goeie diens en uitstekende vakmanskap.

Hulle het die suksesvolle onderneming, Tig-worx & Auto Centre in Parow bedryf, maar wou wegkom uit die stadsgewoel.

Na ‘n vakansie in die Overstrand by Sonja se ma, het hulle besluit dat Gansbaai die plek is waar hulle hul kinders wil grootmaak.

Walkerbay Engineering spesialiseer in algemene ingenieurswerke, gespesialiseerde sweiswerk en meganiese Dienste.

André Nel hanteer die auto elektriese afdeling.

Walkerbay het vanuit Gansbaai se industriële gebied na Kerkstraat verskuif, met hul oprit oorkant die hawe ingang.  Die gebou is bokant die Shell vulstasie te sien.

Walkerbay bars uit sy nate

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant