Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Gansbaai Academia se hoofseun, Analo Yawa is ook tydens die afgelope prysuitdelingsfunksie as die skool se Dux-leerder vir 2016 aangewys.
“Ek moes hom help dra aan al die trofeë wat hy ontvang het,” vertel mnr Tommy Wilson, die skoolhoof. Analo het geleentheid ontvang om volgende jaar medies aan die Universiteit van die Vrystaat te gaan studeer.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...