Helpende Hande kom van Elim

Helpende Hande kom van Elim

Gansbaai Courant

Rdl Riana de Coning het na hierdie gepaste aanhaling van Ronald Reagan, voormalige Amerikaanse President verwys tydens ‘n oorhandigingseremonie van bruikbare goedere op Saterdag, 29 Oktober 2016.

Die vroue van die Geluksoord Bejaardeklub in Elim het, onder leiding van  Suzaan Alexander, ‘n insameling van bruikbare goedere ten bate van welsynsorganisasies in Gansbaai van stapel gestuur. Hulle het mnr Kat Myburgh, Areabestuurder van die Overstrandse Munisipaliteit se Gansbaai Administrasie, vir aanbevelings gekontak. Sy aanbeveling was die Birkenhead Animal Rescue Centre (BARC) en die Social Help Animal Rehabilitation & Restouration Education (SHARE).

Die groot hoeveelheid items is by BARC se hokke deur pastoor Frikkie Zeelie (SHARE) en Annalie Jonker (BARC) met opregte dankbaarheid in ontvangs geneem.

Die sowat twintig vroue van die rusoord het ‘n opwindende dag in Gansbaai beleef. Hulle was aangenaam verras met BARC se netjiese hokke en werk wat daar gedoen word. Hulle het ook die tweedehandse winkels van BARC en SHARE besoek voordat hulle na Elim teruggekeer het.

Helpende Hande kom van Elim

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant