Gholfnuus

Gholfnuus

Gansbaai Courant

Woensdag se Sloegters-kompetisie het 25 spelers getrek en die wenner was Steve Muller met 45 punte, gevolg deur Solly Wessels 41, Charlie Bent 40, Hugo Groenewald 39, Sextus Neethling 38, June Rahn 37, Richard Bentz 36, George Hunt 36, Andre Roos 35, Pierre Pieterse 34. 

Naaste aan die penne was Jan le Roux op no’s 2 en 11, Leon Hattingh op no’s 8 en 17 en Solly Wessels op no 15. Solly Wessels teken ‘n Spog Twee aan op no 15 en Leon Hattingh op no 17. Solly Wessels wen ook die Boerpotputjies op no’s 13, 15 en 17.

Vrydag se OK Foods 9-putjiekompetisie het nege spelers aan deelgeneem en die wenner was Lambert Smit met 19 punte, gevolg deur George Hunt 19, Richard Bentz 19, Dick de Kock 18, Hennie Kriel 17 en Solly Wessels 17. Andre Roos wen naaste aan pen op no 17.

Saterdag het 28 spelers deelgeneem aan die 4BBB Stableford kompetisie waar die spelers die beste dryf kies, met die Rookkamer wat die dag geborg het. Die wenners was Malcolm Bury en Steve Muller met 51 punte. Hulle is gevolg deur Dick de Kock en Andre Roos 49, Jacques Nell en Daan Victor 48, El Matthee en Solly Wessels 47, Louis van der Vyver en Pierre Lombard 47, Daniël van der Merwe en Jakkie Beukes 47, Dawie Viljoen en Fanus Walters 46, Pieter Loubser en Melvin Tobias 46, Lieb Louw en Francois van der Merwe 46, Jan le Roux en Richard Bentz 45.

Naaste aan die penne was Daan Victor op no’s 2 en 11 en Andre Roos op no’s 8 en 17. Jakkie Beukes wen die langste set op no’s 9 en 18.  Spog Twee’s word aangeteken op die volgende gaatjies deur Dick de Kock 8, George Hunt 11, Daan Victor 11, Malcolm Bury 11, Lieb Louw 2 en Jakkie Beukes 11.

Volgende Saterdag is dit die Thorburn Security Gholfdag en op 3 Desember is dit die Maandelikse Houespel.

Steakbraai sal nou gehou word op 2 Desember 2016.

Johan Coetzee, 082 878 0534, gbgholf@gmail.com

Gholfnuus

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant