Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Suster Iréne de Waal van Carpe Diem Opleiding-sentrum het vanjaar weer ‘n groep van sestien studente in Gansbaai in Huisbestuur en Tuisversorging opgelei, waarvan sewe alreeds uitgeplaas is. Tydens ‘n Sertifikaat oorhandiging-seremonie op 1 Desember 2016 in Gans-baai Toerismesaal, het die agt studente op die foto spesiale vermelding ontvang vir uitmuntende prestasies.
Suster De Waal kan by 028 212 1138 of 071 125 4704 gekontak word, of stuur ‘n e-pos aan haar by carpe diem@vodamail.co.za.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...