Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Twee van Gansbaai Lionsklub se ‘langasems’ het tydens die klub se Kersfunksie Saterdag, 3 Desember 2016 hul sertifikate ontvang.
Lionpresident Marietta Hattingh het haar sertifikaat vir 25 jaar lidmaatskap ontvang en Lion Ivy van Huyssteen ‘n sertifikaat vir 20 jaar.
Lion Boats van Staden, voormalige Lion president oor drie termyne, het ‘n Sertifikaat van Waardering ontvang.
Hierdie sertifikaat is reeds op 29 Oktober 2016 tydens die Lions se konferensie aan hom oorhandig. Hy dien tans in sy derde agtereenvolgende jaar as sone-voorsitter en is ook Gansbaai Lionsklub se tesourier en projekleier.
Lion Gert Louw is vereer met die hoogste Suid-Afrikaanse Lion toekenning, die Louis Volkstoekenning.
Na afloop van die formaliteite het die groep ‘n Kersboom gehou en heerlik saam gekuier.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...