Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Dit is feestyd in Gansbaai en kinders van 10 jaar en jonger word hartlik genooi om Saterdag, 17 Desember 2016 te deel in die vreugde en opgewondenheid van die seisoen. Dié jaarlikse projek met past Frikkie Zeelie aan die stuur van sake, vind op die Gansbaai Gemeenskaplike Sportgrond (agter die munisipale kantore) plaas. Dit begin reeds 08:00 die oggend. Die spesiale dag sal gekenmerk word deur geskenke, lekkernye en opwinding en duur tot 12:00. Navrae kan gerig word aan Past Zeelie by 082 498 6992. (Argieffoto Gansbaai Courant)
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...